Registrasie by die Bloemfontein se Univ vind plaas tussen 12h00 en 14h00 op 3 April.
Die Bus vertrek weer Vrydag 6 April net na 13:00 uit Bloemfontein en sal by Port Natal Skool wees teen ongeveer 21:00
Benodighede
- Hokkie stokke, balle en sakke soos bespreek
- Swemklere
- Handoeke
- Beddegoed word voorsien, maar 'n ekstra kombers of slaapsak kan handig te pas kom.
- Toiletware
- Sakgeld
- Slaapklere
- Een stel netjiese, gewone klere
- Warm klere vir die aande
- Eie Medikasie
Geen leerder sal toegelaat word om op toer te gaan as alle gelde nie inbetaal is nie.
Onthou afskrif van ID/geboortesertifikaat asook mediese kaart (voor en agter). Hooflid se ID nommer en vrywaringsvorm
This comment has been removed by a blog administrator.
ReplyDelete